Dracula se kneg

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Dracula se kneg

楽天Kobo電子書籍ストア

102 円 (税抜き)

Daar was 'n man wat baie gevrees was deur die dorps mense maar ook met goeie rede. Maar tog met baie respek behandel was. Want graaf Dracula was 'n beneukte ou man wat in die ou kerkie reg langs die begraafplaas gebly het waar hy ook die opsigter van die begraafplaas was. Die kerkie wat jare of eeue nie meer gebruik was nie en wat hy as sy privaat kasteel omskep het. Hy het wel twee kinders gehad wat weens omstandighede deur die gemeenskap as onwelkom bestempel was. Sy seun Boetie het sy werk oorgeneem as opsigter en alhoewel sy familie nooit sy liggaam tot ruste gel? het nie reken van die dorpmense dat dit in 'n kis onder in die kelder deur sy familie bewaar word. Jonas wie se familie al geslagte in diens van die Dracula familie is was maar selde buite die huis te sien. Hy is ook die enigste lang lewende kneg en n goeie en betroubare vriend vir Boetie. Maar Boetie se hardkoppigheid was al verskeie kere die rede waarom Jonas wou bedank. Maar een ding wat hy nie te bowe kan kom nie en wat Jonas grensloos frustreer is die rommel wat die Graaf opgaar,veral boeke. Jonas het al vele male gedink miskien moet ek Boetie inskryf op een van die televisie programme waar hulle deelnemers soek. Toe skryf hy in namens Boetie in en dis seker maar een van die redes waarom hulle nie meer langs een vuur kan sit nie. Maar als seker te danke aan Gertha die vernuwings terapeut. 'n Pragtige middeljarige dame so vasbeslote om vir boetie 'n nuwe baadjie aan te trek deur sy beeld by die dorpmense te verander . Deur sy Boetie voorkoms te verander het Gertha geglo die dorp mense sal hom aanvaar maar maklik sou dit nie wees nie en almal het bedenkinge oor die nuwe voorkoms wat sy so vasbeslote was om te skep.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » FICTION & LITERATURE
rommel beneukte vernuwings lewende ,veral