MAMBA MOORD Voorheen ook bekend as Drie Kinkls om die Maan

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


MAMBA MOORD Voorheen ook bekend as Drie Kinkls om die Maan

楽天Kobo電子書籍ストア

420 円 (税抜き)

ANNICO VAN VUUREN and another high-tension Whodunit in Afrikaans. MAMBA MOORD nog 'n hoogspanning Wiewassit deur ANNICO VAN VUUREN - al gehoor van 'n moordenaar wat mambas gebruik om die daad mee te pleeg? Leunstoelspeurders hier is weer 'n geleentheid om u bedrewe intuïsie in te span om die moordenaar uit te wys voordat die laaste bladsy bereik is. Hierdie is die makabere verhaal van 'n aantal mense wat op die spogplaas van die beeldskone Arista Greyling 'n listige reeksmoordenaar ten prooi val. Die moordenaar eis die lewens van een na die ander slagoffer op so 'n slinkse wyse dat die speurspan - óf Nicola - nie raad weet nie. Kan dit een van die plaasmense wees, of dalk die buurman, Jan Brand? En waar kom die slange vandaan wat nie net Arista se lewe bedreig nie, maar ook Nicola s'n. Lees. Raai. Geniet..画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » FICTION & LITERATURE
Wiewassit Afrikaans beeldskone listige moordenaar