Stories uit 'n Straat

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Stories uit 'n Straat

楽天Kobo電子書籍ストア

196 円 (税抜き)

Amanda pak die lewe aan soos 'n kind. Die dogtertjie binne-in haar sien nog steeds die mooi dinge raak wat elke dag ons lewens omring. Die uittreksel uit die dag wat die blondekop, blouoog seuntjie met die bynaam Marak saam met sy pa gaan werk het, sal enige ouer se hartsnare roer: "Sy pappa fluister saggies in sy oor, en met p?relwit tandjies wat glinster soos hy lag, hardloop hy weer vinnig terug huis toe. Hy vat haar stewig aan die hand, en fluister ook saggies in haar oor! “Pappa s? ek moet my rooi overall aantrek, ons gaan vuil word!” Die konsentrasie om die sinnetjie oor te dra het haar laat lag! Hy het rooimiere, sukkel om stil te staan. Sy is verstom oor die geduld wat sy sommer oornag gegroei het, maar net een kyk in die diepe bloue ogies van die liefkind van ’n blondekop seuntjie, het sy geweet dit gaan nie moeilik wees nie. Sy energie is aansteeklik, en sy gaan sit op die bed terwyl sy hom probeer aantrek. “Wat gaan julle alles doen vandag?” Hy was werklik gekrenk; sy is mos veronderstel om alles te weet, dis mos hoekom sy ’n mamma geword het! “Mannegoed! Ons gaan die water regmaak, Pappa s? die pype lek, hy gaan my twee rand betaal!”画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » BUSINESS & SELF-CULTURE
fluister konsentrasie moeilik stewig aansteeklik