Eerste lewe van Adamastor

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Eerste lewe van Adamastor

楽天Kobo電子書籍ストア

1,835 円 (税抜き)

’n Roman wat in die tagtigerjare verskyn het en gebaseer is op die mite van die reus Adamastor, wie se liggaam glo die gebergtes van die Stormkaap gevorm het. Dis ’n aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en ’n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europe?rs in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi. Die verteller, T’kama, neem ’n wit vrou gevange, versteek haar totdat die skepe uiteindelik sonder haar vertrek, en neem haar saam op ’n lang swerftog die binneland in, teen alle raad en waarskuwings van ou Khamab en die ander. ’n Reis van vele ontberinge en frustrasies ... “Dit is weer die verhaal van ’n Oomblik in die wind, van kolonialisasie en bedrog; dit is die verhaal van Afrika en Europa; maar dit is ook humor, mitologie en legende: die van Europa en di? van Afrika ? van Afrika die Prometheus-vasteland.” aldus Ampie Coetzee.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » FICTION & LITERATURE
Europe Europa gevange Adamastor geskryf