Iemand vir 'n scoop?

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Iemand vir 'n scoop?

楽天Kobo電子書籍ストア

1,581 円 (税抜き)

Andi Niemand is op die punt om die groot 30 te slaan ? en het, so voel dit haar, nog weinig bereik. Wat het van die plan geword om vir Sarie te skryf? Of om haar doelgewig te bereik? En waar is die held wat veronderstel is om aan haar sy te staan? Nee, sy werk nog steeds vir die poniekoerant Pers, is so single as kan kom en kan nie eers van soetgoed wegbly ter wille van haar vriendin se troue nie ? die troue waarop sy strooimeisie moet wees. Wanneer Andi die groot scoop kry oor Jack Greeff, bekende musikant en celeb, dink sy nie twee keer nie. D?t is haar kaartjie op die eerste vlug Kaap toe, na die kantore van Sarie; dit is die groot storie waarvoor sy jare al wag. En boonop begin die sexy droom van ’n Luan ernstig met haar flankeer. Hoe kan enigiets dan verkeerd gaan. . .?画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » FICTION & LITERATURE
weinig waarvoor single Niemand boonop