Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes 'n Praktiese gids

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes 'n Praktiese gids

楽天Kobo電子書籍ストア

2,049 円 (税抜き)

Daar is hoop vir ADHD-lyers! Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In 'n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy: ? die jongste inligting oor ADHD by kinders ?n volwassenes ? nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie ? wenke vir ouers en onderwysers ? oefeninge wat daagliks gedoen kan word ? raad met die dieet ? die nuutste oor medikasie Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek. Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » BUSINESS & SELF-CULTURE
jongste oefeninge kinders Neuroterapie omvattende