【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】
Eers was die raad net bedoel vir Jonathan Jansen se eie kinders wat op die punt van volwassenheid gestaan het. Maar di? stukkies wysheid het gou versprei na die studente van die Universiteit van die Vrystaat ? en toe nog verder na Jansen se duidende volgelinge op Facebook en Twitter. Jansen het elke dag ’n “brief aan sy kinders” geskryf, ’n klein stukkie lewenswysheid oor enigiets van die liefde tot menswees. Di? humoristies dog aangrypende twiets bewys oor en oor hoekom Jansen Suid-Afrika se morele barometer geword het.’n Bundel met outydse raad, geskryf in ’n 21ste eeuse formaat, wat aanklank sal vind by oud en jonk.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。