Die hart van 'n wenner

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Die hart van 'n wenner

楽天Kobo電子書籍ストア

1,486 円 (税抜き)

Emosionele welsyn l? aan die kern van persoonlike sukses. Ons kan ons ware potensiaal slegs bereik wanneer ons leer om ons emosionele reaksies beter te verstaan en te beheer. Pieter van Jaarsveld wys hoe elke mens emosionele welsyn kan bereik deur sekere emosionele vaardighede aan te leer. Hiermee saam wys hy die leser hoe om ’n doeltreffende ambassadeur en beelddraer van Christus te word wat voluit lewe tot eer van God. Die hart van ’n wenner was die eerste boek oor emosionele intelligensie wat vanuit ’n Christelike perspektief geskryf is. Dit is al ses keer herdruk en 13 400 eksemplare is al verkoop. Dit is ’n praktiese gids gevul met persoonlike anekdoktes; aanhalings deur bekende wysgere sowel as w?reldbekende motiveringskrywers en -sprekers. Omvattende selfhelptoetse en antwoorde; diagramme en ’n lys van leesstof vir verdere navorsing sal die leser help om sy/haar volle potensiaal te bereik.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » SOCIAL SCIENCE
sukses vaardighede persoonlike aanhalings voluit