Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade

楽天Kobo電子書籍ストア

2,024 円 (税抜き)

Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skrywer Pieter Pieterse was volksbesit toe hy al skrywende langs sy swembad oorval is. Goue seun van die Afrikaanse letterkunde Uys Krige se kleindogter, haar man, kinders en huishulp is eweneens genadeloos deur hul tuinier en ’n makker om die lewe gebring. Twee boosaardige jong motorkapers ontsien nie eers die lewe van ’n pragtige klein babadogtertjie nie. Tien ware verhale van godsgruwelike geweldenaars wat weer eens getuig van Karsten se vermo? om meer inhoud aan die koue feite te gee, en so die leser enduit gevange te hou.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » FICTION & LITERATURE
krophou gevange Karsten letterkunde swembad