【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】
In hierdie verkorte en vereenvoudigde weergawe van die oorspronklike 1988-uitgawe word die ware verhaal van Huberta die seekoei in fiksievorm oorvertel. Huberta het in 1928 haar 1600 km-lange tog tussen St Lucia en die Oos-Kaap aangepak. In di? tyd het sy mense gaande gehad: waar sou sy volgende opduik? Nadat sy in KwaZulu Natal so amper gevang is om na die Johannesburgse Dieretuin geneem te word, het sy in Durban aangedoen, waar sy op ‘n strand en by ‘n buiteklub opgemerk is. Sy het na amper drie jaar se stap in 1931 in Oos-Londen aangekom. Ten spyte daarvan dat sy as kroonwild verklaar is, is sy kort daarna deur boere op hulle plaas doodgeskiet. Haar liggaam is in Londen deur ‘n taksidermis gestop, en sy staan nou statig in die Amathole Musuem in King William’s Town.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。