DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme Stories van gister en vandag

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme Stories van gister en vandag

楽天Kobo電子書籍ストア

2,657 円 (税抜き)

In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom. Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in 'n nasie omskep het. Toe hy op sy sterwensbed gevra is wat vir hom die belangrikste van sy loopbaan was, het hy ges?: "dat ek my volk kon dien; dat ek my volk bymekaar kon bring". Sy verhaal is die verhaal van die mense wat hom tot hul leier verkies het. Die Malan-bewind het egter ook die apartheidsera ingelui. Hoe kyk ons dan vandag na Malan? Hierdie skets van 'n man en sy tyd - die eerste van 'n Nasionale Party eerste minister n? 1994 - probeer ook di? vraag te beantwoord.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » FICTION & LITERATURE
belangrikste -bewind loopbaan bymekaar Nasionale