【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】
Hierdie boek is vintage Johan van Wyk. Sy stories voer jou weg na 'n Suid-Afrika van ouds vol verbeeldingryke karakters met name soos Daantjie Doodlieg, Bont Schalk en Klein Willem Wolwedans. Terwyl die verlede onthou word, gaan di? tweede versamelbundel ook oor die hede. Van Wyk vertel van vandag se Suid-Afrika - 'n w?reld ver verwyderd van die era van padkafees, Pepsi floats en koue skaapnek uit 'n saalsak. Sy verhale handel oor universele temas en bring nuwe insigte oor die lewe, die verlede en vandag se w?reld ... wat teen 'n "verbysterende snelheid" voortstu.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。