Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word

楽天Kobo電子書籍ストア

439 円 (税抜き)

Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel is nie. Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers 'n Bybel in hul huise het nie? Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesie? oor Jesus in boeke soos Esegi?l, Jesaja, Dani?l en Maleagi gesien het nie. En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle s? as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie. Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie? Wat glo die Jode is die weg na die hemel? Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse w?reld aangaan.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » SOCIAL SCIENCE
snaaks verlos aangaan profesie Skrifte