Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby

楽天Kobo電子書籍ストア

904 円 (税抜き)

Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Rugby sal enige rugbyfanatikus boei. Di? versameling feite, statistiek, aanhalings en anekdotes wissel van die komiese tot die kontroversi?le en herdenk die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. Hierdie buitengewone/merkwaardige boek bevat van die mees opwindende stories oor Suid-Afrikaanse rugby, insluitende: hoe Manie Reyeneke laat was vir sy eie huweliksonthaal omdat hy eers ’n halfeindstryd vir sy klub moes gaan speel; die 90 meter-strafskop van Oostelikes; hoe die eerste Springbokke wat per vliegtuig gereis het met drie enjins oor die see gehinkepink het; hoe Kimberley 60 uur per muilwa moes reis tydens hul eerste toer na Kaapstad; hoe die Springbok Andy MacDonald met sy kaal hande ’n leeu doodgemaak het; die plettervat deur ’n toeskouer wat die Westelike Provinsie die Curriebeker gekos het; Paul Roos se weeklikse 260 km-fietsrit na Pretoria om klubrugby te speel.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » REFERENCE & LANGUAGE
MacDonald anekdotes vliegtuig versameling doodgemaak