'n Gelukkige kind Bemagtig jou kind om positief te dink

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


'n Gelukkige kind Bemagtig jou kind om positief te dink

楽天Kobo電子書籍ストア

1,612 円 (税抜き)

Die bord pap vlieg oor die tafel en die melk spat op alles. Jou oudste klap jou jongste teen die kop. En julle is al weer laat vir skool. Welkom by die klub van ouers wat soms nie meer weet hoe nie! Dr. Pieter van Jaarsveld, 'n internasionele spreker en kenner op die terrein van positiewe denke, verduidelik in hierdie omvattende ouerskapgids hoe kinders se koppe werk en hoe j? 'n gelukkige en gebalanseerde kind kan grootmaak. Di? boek wys dat dit wel moontlik is om duidelike grense te stel, terwyl jy jou kinders met liefde, respek en koestering grootmaak.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » SOCIAL SCIENCE
kenner jongste gelukkige kinders ouerskapgids