My put in Kambodja ? Ou man ontvang ? eienaardige geskenk van sy seuns; ? put in Kambodja

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


My put in Kambodja ? Ou man ontvang ? eienaardige geskenk van sy seuns; ? put in Kambodja

楽天Kobo電子書籍ストア

1,212 円 (税抜き)

Uit die hool van Hillbrow daag ? breker en sy meisie op ? ou motorfiets in ? klein afgele? dorpie in die Knersvlakte op. Niemand weet wat die man met die geskende gesig se regte naam is nie. Almal ken hom slegs as Mek?niek. In ? skuur buite die dorp begin hy ? werkswinkel waar hy motors herstel. Sy werkswinkel word ? plek vir byeenkomste waar belangstellende inwoners na sy fassinerende vertellings oor die wette van die natuur kan luister. Die storie handel oor die intriges van die dorpie Kokerkop en hoe die inwoners se lewensbeskouinge deur Mek?niek se teenwoordigheid be?nvloed word. Dit is ? humoristiese avontuurverhaal van intrige en romanse wat vir die leser stof tot nadenke gee.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » FICTION & LITERATURE
vertellings romanse Kokerkop natuur intrige