Zackie Mostert(15) en die monster melkskommel

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Zackie Mostert(15) en die monster melkskommel

楽天Kobo電子書籍ストア

674 円 (税抜き)

Dit is SKOOLVAKANSIE!Zackie en Vincent gaan sommer hope pret he! Hulle gaan swem skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel.Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te bederf.Boonop het mevrou Langenhoven kuiergaste vir die vakansie - en Zackie en Vincent word gedwing om met die VERVELIGE tweeling te speel.Dit lyk of dit die aakligste vakansie OOIT gaan wees! Maar toe 'n splinternuwe restaurant sy deure open met 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Monster-melkskommels kan drink begin dit lyk of die vakansie dalk GROOT pret kan wees ... Die wenner kry immers 'n splinternuwe WILDE WOESTE WATERGEWEER as prys ...画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » BOOKS FOR KIDS
vakansie Monster Vincent sommer aakligste