Zephany (A) Twee ma's. Een dogter. 'n Ongelooflike ware verhaal.

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Zephany (A) Twee ma's. Een dogter. 'n Ongelooflike ware verhaal.

楽天Kobo電子書籍ストア

2,024 円 (税抜き)

Die ontvoering van baba Zephany Nurse uit die kot langs haar ma se hospitaalbed het die hele Suid-Afrika aangegryp. Haar desperate ouers het herhaaldelik gepleit dat sy veilig terugbesorg word, maar daar was geen teken van die baba nie. Vir 17 jaar lank, op haar verjaarsdag, het die Nurse-gesin kerse aangesteek en gehoop en gebid. 'n Klipgooi van die Nurse-gesin af het die 17-jarige Mich? Solomon pas met matriek begin. Sy het 'n k?rel gehad en toegewyde ouers. Sy het gedroom oor die matriekafskeid en die rok wat haar ma vir haar sou maak. Sy het nie die vaagste benul gehad dat 'n nuwe meisie in die skool, wat ongelooflik baie soos sy lyk, en 'n DNS-toets haar w?reld tot in sy fondamente sou skud nie. Mich? is nou 22. Met verbysterende volwassenheid, eerlikheid en deernis vertel sy hier vir die eerste keer h??r storie, in haar eie woorde, oor wat dit beteken om lief te h? en geliefd te wees, en om jou eie identiteit op te eis.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » FICTION & LITERATURE
gepleit eerste desperate aangegryp deernis