Kinkel in die kabel 'n Novelle

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Kinkel in die kabel 'n Novelle

楽天Kobo電子書籍ストア

321 円 (税抜き)

Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart. Emily de Milander sien uit na 'n romantiese week saam met die aantreklike joernalis uit die Kaap, Knox Wesley. Maar dan daag haar ex-verloofde ongenooid by die Portwig Manor op en krap dinge deurmekaar. Dit blyk egter gou dat daar meer agter die storie steek, en toe 'n wildvreemde man se liggaam in die Manor opduik, bevind Emily haarself weereens kniediep in 'n real life murder mystery! Maar kan sy die moord oplos ?n haar dinge tussen haar en Knox regtrek? Want om agter moordenaars aan te snuffel in 'n spokerige ou hotel, was beslis nie ??n van hulle se idee van 'n romantiese tydjie nie. KINKEL IN DIE KABEL is die tweede rom-com novelle in bekende skrywer, Anna Emm, se Bitterbessie Blues-reeks*! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee. *Kyk uit vir die ander novelles in die BITTERBESSIE BLUES-reeks!画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » FICTION & LITERATURE
korter >KINKEL novelle wildvreemde ideale