Waaksaam/Alert Praktiese Sekuriteit en Basiese Veiligheid

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Waaksaam/Alert Praktiese Sekuriteit en Basiese Veiligheid

楽天Kobo電子書籍ストア

2,423 円 (税抜き)

Kennis is mag! Wat die inhoud van die gids betref is gepoog om nie net praktiese wenke vir voorkoming van en beveiliging teen misdaad te gee nie, daarvan is daar honderde voorbeelde, maar om ’n bre?r perspektief oor misdaad in SA te gee. Daarom is temas soos byvoorbeeld wapensmokkel, die profiel van plaasaanvallers, selfverdediging (Wanneer mag ek skiet? en Wat is noodweer? en Wat as my seun in hegtenis geneem word?) en die wetlike aspekte daarvan intensief behandel. Die belangrikheid van ingesteldheid loop soos ’n goue draad deur die gids: jy is verantwoordelik vir die veiligheid van jouself en die mense rondom jou! Daaris bv. baie aandag gegee aan die konsep bewustheid. Omdat ek probeer het om elke tema volledig te dek omdat lesers dalk net in sekere gedeeltes belangstel (almal bly nie op plase nie), is daar noodwendig herhaling, bv. huisveiligheid in die dorp en op die plaas werk basies met dieselfde beginsels. Herhaling is dus onvermydelik. Deurgaans is kruisverwysings gegee en skakels (links) na berigte, webwerwe, Facebookblaaie, ens. Die Bylae bevat ook ’n hele aantal verwysings. Op die manier hoop ek ook om u bewus te maak van die ontsettende wye veld van misdaad maar ook die ontsettende gevolge daarvan. Ek vertrou dat u die gids insiggewend sal vind en dat dit kan bydra tot u kennis oor en bekamping van misdaad in Suid-Afrika!画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » BUSINESS & SELF-CULTURE
herhaling misdaad beveiliging vertrou noodweer