Die Wortel van die Kwaad

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Die Wortel van die Kwaad

楽天Kobo電子書籍ストア

1,415 円 (税抜き)

Al gewonder wat l? werklik aan die grond van die ANC se bewese onvermo? om te regeer? Vra jy ook hoekom die ANC dikwels onsinnige beleid maak en dit dan swak implimenteer? Hoekom niks werk nie? Hierdie boek bied ‘n maklik leesbare, deeglik beredeneerde analise van onderliggende oorsake, maar fokus dan op die prim?re veklaring. Die teorie wat ontwikkel word, word bespreek aan die hand van baie voorbeelde oor verskeie jare. Standaard politieke analise fokus op die gebeure van die dag. Wat gebeur? In di? boek is die aanslag heel anders. Die vraag hier is waarom dinge gebeur. Die insigte wat ontwikkel word, verander die debat. Die RSA kan nie ‘n suksesvolle post-industri?le staat word sonder dat die ANC verwyder word en ‘n denkrevolusie plaasvind nie. Hoe hierdie haas ondenkbare dinge kan plaasvind, word stelselmatig bespreek.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » SOCIAL SCIENCE
verskeie leesbare stelselmatig bewese verwyder