【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】
Vier jaar gelede het 'n koe?l in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermo? om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. D?s waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar deesdae meer onopgeloste moorde as wat die polisie kan hanteer, en Hinkel verdien goeie geld uit vryskutspeurwerk. Hy het net ??n voorwaarde: Hy werk alleen. Die ryk sakemagnaat, Bernard Nichol, hou 'n eksklusiewe ete by sy herehuis, en Hinkel en Janke is onder die handjievol genooide gaste. Niemand weet wat die groot aankondiging is wat Nichol beplan om te maak nie, en soos die gaste opdaag, groei die spanning. Maar voordat die aankondiging gemaak kan word, word Nichol dood in sy studeerkamer aangetref. K??l. Iemand wou hom keer. Iemand wou hom verneder. Iemand wou 'n boodskap stuur... DIE KONING IS KAAL is die vyfde van 'n reeks Afrikaanse whodunnit-novelles deur bekende skrywer Anna Emm*! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, aksiebelaaide stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee. * Kyk uit vir die ander novelles in die HINK-reeks!画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。