Sketse Uit Die Suid-Afrikaanse Geskiedenis

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Sketse Uit Die Suid-Afrikaanse Geskiedenis

楽天Kobo電子書籍ストア

545 円 (税抜き)

Herdenking van Suid-Afrika se Erfenis Ons nuwe boek, Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis bied ‘n fassinerende verskeidenheid van onvergeetlikle karakters, dramatiese gebeure en ongelooflike mylpale in die ontwikkeling van hierdie buitengewone land, Suid-Afrika. Skouspelagtige Stories Hierdie boek, sowel as sy oorspronklike Engelse weergawe, Sketches from South African History, bied ‘n boeiende kaleidoskoop van karakters aan, sowel as geloofsoortuiging en moed. Buitengewone wedervaringe en ongelooflikle prestasies, ten spyte van uitdagende gevare en probleme. Buitengewone Leiers Prominente persoolikhede, soos die stigter, Jan van Riebeeck, Maria de la Quellerie, die eerste Franse Huguenoot wat in Suid-Afrika aangekom het. Die heldhaftige selfopoffering van Wolraad Woltemade wat die mense gered het wat vasgevang was in die onstuimige storm aan Tafelbaai. Paul Kruger, wie op die ouderdom van elf, reeds as Voortrekker, teen die geweldadige Matabele geveg het in die Slag van Vegkop. Rolmodelle om te Respekteer Die suksesvolle sendeling, dr. David Livingstone, die beste vriend wat Afrika ooit gehad het, die dinamiese Andrew Murray, Sendeling na die Voortrekkers vir 11 jaar en die mees produktiewe en suksesvolle Suid-Afrikaanse skrywer in die geskiedenis. Beginselvaste politieke leiers, soos Paul Kruger, Marthinus Steyn en James Barry Hertzog. Dapper kommandoes, soos Danie Theron, die stigter van die Verkenningskorps van die Transvaal, Generaal Christian de Wet van die Oranje-Vrystaat en Generaal Koos de la Rey ? Die Leeu van die Wes-Transvaal. Ongelooflike Individue Die volhardende Engelse vrou, Emily Hobhouse, wie die Britse verskroeide aarde en die konsentrasiekamp beleid ontbloot het, het ook die regering in die die afgrond in gedryf en het gehelp om die verwoestende Anglo-Boereoorlog spoedig tot ‘n einde te bring. Die pionier Duitse Sendeling, Carl Hugo Gutsche, wie kerke regdeur die Oos-Kaap opgerig het, het ook die eerste Swart Baptiste Sendeling vir Transkei opgelei. Ommekeer Gebeurtenisse in Geskiedenis Beslissende gevegte wat die rigting van Suid-Afrika se toekoms bepaal het, soos Vegkop, Bloedrivier, Majuba, Isandlwana en Rorke's Drif. Landmerke en Historiese Dorpe Wonderlike monumente, soos die eerste monument vir vroue wat ooit opgerig was in die w?reld, die Vrouemonument in Bloemfontein. The inspirerende en asemrowende Voortrekkermonument, asook baie ander, word vertoon in die Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis. Verskeie historiese dorpe en museums verskyn ook in hierdie 216-bladsy boek, met 228 prente en kaarte. ‘n Afrika Historikus Die skrywer, dr. Peter Hammond, is ‘n Sendeling en pionier regdeur Afrika en Europa, insluitend die oorloggetuisterde sones van Mosambiek, Angola en Sudan. Hy het skole, mediese klinieke en kerke gestig in hierdie areas. In die laaste 34 jaar het hy getoer en bedien in 36 lande oor 4 kontinente. Dr. Hammond is the Stigter van Frontline Fellowship, Africa Christian Action, The Reformation Society, Livingstone Fellowship en William Carey Bible Institute. Hy het talle boeke al geskryf, insluitend: The Greatest Century of Missions, The Greatest Century of Reformation, Victorious Christians - Who Changed the World, A Christian History of Africa, Church History Manual, en Faith Under Fire in Sudan. Die South African History Audio and Data MP3 Boxset wat 20 oudio lesings en 15 PowerPoint aanbiedings van dr. Peter Hammond oor Suid-Afrikaanse Geskiedenis insluit, asook PDF weergawes van die Sketches from South African History boek en die Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis boek. Unieke Suid-Afrikaanse Hulpbronne Sketse uit die Suid-Afrikaanse Geskiedenis en Sketches from the South African History is beskikbaar vanaf Christian Liberty Books.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » SOCIAL SCIENCE
mediese regering asemrowende Christians Livingstone