Op 'n stormsee Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Op 'n stormsee Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings

楽天Kobo電子書籍ストア

1,041 円 (税抜き)

Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter w?reld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei. Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle sal dikwels in gure weer en in die donker en ysige koue uitvaar en alles in hul vermo? doen om mense veilig terug te bring. Die boek bevat 'n versameling stories oor waagmoedige reddingspogings gevul met drama en gevaar. Van brandende skepe tot haaiaanvalle en sinkende vistreilers ? dit is die verhaal van die mens se ewige stryd teen die see.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » SOCIAL SCIENCE
>Ongeag vrywilligers tragedies beskou fratsgolwe