Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler

楽天Kobo電子書籍ストア

1,500 円 (税抜き)

My naam is ANDRE JOSIAS VAN WYK. Gebore in 1940 in Malvern Johannesburg. Dus, 'n ware Transvaler en nie 'n Gautenger nie. Ek het skoolgegaan in Bellville, Florida, en Kempton Park. Volgens my ma het ek mierpooitjies in my bloed, want ek het baie gereis, was selfs op Gough-eiland. Ek het baie goed versamel, party waardevol en ander waardeloos. My pa het gese ek is geen versamelaar nie, net 'n opgaarder, en dis vandag nog so. Ek het 'n wye belangstelling in die natuur, veral vo?ls, reptiele, en insekte. Fotografie is nog 'n belangstelling, en dan is ek ook 'n luisteraar en luister graag na ander se stories. Ek is sommer net 'n nuuskierige agie. Soos enige goeie agie, skryf ek oor snaakse goetters wat interessant is en regtig gebeur het neer. Hier is 'n paar van my stories...画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » FICTION & LITERATURE
Transvaler natuur sommer luisteraar regtig